Posts

Afrikaans Vakansie Skryfstuk

Vakansie op 'n skip is die beste. Vakansie op 'n skip is die beste wanneer daar is baie om te doen op 'n skip. Jy kan baie verskillende mooi beskou gesien. Jy kan op 'n groot vakansie skip gaan, of 'n klein skip vir die familie op gegaaan. My gunstelling is op 'n klein motorjag gegaan met my familie en 'n ander familie. Dit is baie mooi om te eiland hop, en ervaring baie verskillende uitsige en waters. Jy kan na elke tyd stop die skip, en swem in die kristalhelder water. Dit is baie mooi wanneer die skip het baie "speelgoed" soos jet skiis en wake bords. Dit is ook 'n goeie tyd om gehalte tyd met jou familie te hĂȘ. 'n skip is soos 'n hotel want dit kan skuif bestemmings. Op 'n skip jy kan bly steeds fiksheid, wanneer daar is dikwels 'n gimnasuim op die jag en daar is ook 'n woelpoel om te ontspan in. Ek hou baie van 'n vakansie op 'n skip, en ek dink heirdie is die beste vakansie om te gaan op. Wanneer jy op ...

Test

My Vakansie Ek het die eerste deel van die vakansie in Kaapstad. Ek het baie tyd met my maats spandeer, en baie gholf gespeel. Die weer was nie baie mooi nie. Ek het na 'n fliek kyk in die waterkant, en in die sweefspoor gegaan. My familie en ek het na Johanesburg toe gegaan. Ons het sewe dag in die Kruger spandeer, ons het die groot vyf gesien. Daar was 'n groot verskeidenheid van deire in die Kruger. Teen die kruger gaan ons na die Catherdral Peak in Drakensburg. Ons het vir baie lang verhogings gegaan. My Pa en ek het op 'n vierweilmotorfiets ry gegaan, en baie sit-sit gespeel. Na die Drakensburg gaan ons terug na Kaapstad, waar ek het my maats gesien. Dit was 'n bang lank en baie mooi vakansie, met baie om te doen. Ek was goed uitgerus vir die dierde quartel voor.