Test
My Vakansie
Ek het die eerste deel van die vakansie in Kaapstad. Ek het baie tyd met my maats spandeer, en baie gholf gespeel. Die weer was nie baie mooi nie. Ek het na 'n fliek kyk in die waterkant, en in die sweefspoor gegaan. My familie en ek het na Johanesburg toe gegaan. Ons het sewe dag in die Kruger spandeer, ons het die groot vyf gesien. Daar was 'n groot verskeidenheid van deire in die Kruger.
Teen die kruger gaan ons na die Catherdral Peak in Drakensburg. Ons het vir baie lang verhogings gegaan. My Pa en ek het op 'n vierweilmotorfiets ry gegaan, en baie sit-sit gespeel. Na die Drakensburg gaan ons terug na Kaapstad, waar ek het my maats gesien. Dit was 'n bang lank en baie mooi vakansie, met baie om te doen. Ek was goed uitgerus vir die dierde quartel voor.
Comments
Post a Comment